Stockholm Arlanda-lughawe

Stockholm Arlanda Airport
Stockholm-Arlanda flygplats
IATA: ARNICAO: ESSA
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Swedavia
Bedien Metropolitaanse Stockholm
Ligging Sigtuna Munisipaliteit, Swede
Geopen 1 April 1962 (1962-04-01)
Spil vir Scandinavian Airlines
Fokuspunt vir
Hoogte bo seevlak 137 vt / 42 m
Koördinate 59°39′07″N 017°55′07″O / 59.65194°N 17.91861°O / 59.65194; 17.91861
Webtuiste swedavia.com/arlanda
Landkaart
ESSA is in Swede
ESSA
ESSA
Ligging van die lughawe in Swede
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01L/19R 3 301 Asfalt
01R/19L 2 500 Asfalt
08/26 2 500 Asfalt
Statistieke (2021)
Passasiers 18 427 286146%[2]
Lugbewegings 82 730 89%
Bronne: Sweedse AIP[3]
Passenger Traffic, ACI Europe[4]
Swede se Koning Gustaf VI Adolf hou toesig oor die openingseremonie van Stockholm–Arlanda op 1 April 1962

Stockholm Arlanda-lughawe is 'n internasionale lughawe geleë in die Sigtuna Munisipaliteit van Swede, naby die dorp Märsta, 37 km noord van Stockholm en byna 40 km suidoos van Uppsala. Die lughawe is in Stockholm County en die provinsie Uppland geleë. Dit is die grootste lughawe in Swede en die derde grootste lughawe in die Nordiese lande. Die lughawe is die belangrikste toegangspoort tot internasionale lugreise vir groot dele van Swede. Arlanda-lughawe is in 2017 deur byna 27 miljoen passasiers gebruik, met 21,2 miljoen internasionale passasiers en 5,5 miljoen binnelandse passasiers.[5] Die fasiliteit beslaan 'n uitgestrektheid van ongeveer 2500 ha se lughawe-eiendom.[6]

Stockholm Arlanda-lughawe is die grootste van Stockholm se twee lughawens. Die kleiner lughawens Stockholm-Skavsta en Stockholm-Västerås is albei ongeveer 100 km weg van die Sweedse hoofstad geleë. Stockholm Arlanda dien as 'n belangrike spilpunt vir Scandinavian Airlines en Norwegian Air Shuttle.

  1. "Flygplatsstatistik 2019". Besoek op 16 September 2021.
  2. "Flygplatsstatistik 2021" (PDF). Besoek op 10 Mei 2019.
  3. "ESSA – Stockholm/Arlanda" (PDF). AIP Sverige/Sweden. Norrköping: The LFV Group. 23 Augustus 2012. pp. AD 2 ESSA 1–1..8. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 16 Januarie 2013. Besoek op 21 Oktober 2012.
  4. "ACI EUROPE Airport Traffic Report. December, Q4 and Full Year 2015" (PDF). Besoek op 28 Augustus 2016.
  5. "Swedavia Airports - Statistics". svedavia.se. Besoek op 8 Januarie 2016.
  6. "About Stockholm Arlanda Int'l Airport". sainfrastructure.se. Besoek op 7 November 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search